JOHANNES 12:30-32

JOHANNES 12:30-32 AFR83

Toe sê Jesus: “Hierdie stem het nie om my ontwil gekom nie, maar om julle ontwil. Nou kom die oordeel oor hierdie wêreld; nou sal die owerste van hierdie wêreld uitgegooi word buitentoe. En as Ek van die aarde af verhoog is, sal Ek almal na My toe trek.”

Video for JOHANNES 12:30-32