JOHANNES 12:30-32

JOHANNES 12:30-32 NLV

Toe reageer Jesus: “Hierdie stem was nie ter wille van My nie, maar ter wille van julle. Nou vind die oordeel oor hierdie wêreld plaas; nou sal die leier van hierdie wêreld na buite toe uitgedryf word. En wanneer Ek van die aarde af aan die kruis verhoog word, sal Ek almal na My toe trek.”

Video for JOHANNES 12:30-32