JAKOBUS 5:7

JAKOBUS 5:7 AFR83

Wag dan geduldig, broers, totdat die Here kom. Let op hoe die boer wag vir die kosbare oes wat die land oplewer. Hy wag geduldig daarvoor totdat dit die vroeë en die laat reëns gekry het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JAKOBUS 5:7