Jakobus 5:7

Jakobus 5:7 AFR20

Wees geduldig, broers, tot met die wederkoms van die Here. Kyk, die landbouer wag met geduld op die waardevolle opbrengs van die aarde, tot die vroeë en laatreëns geval het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jakobus 5:7