JESAJA 65:22

JESAJA 65:22 AFR83

Hulle sal nie huise bou waarin ander sal woon nie, hulle sal nie wingerde plant waarvan ander die druiwe sal eet nie. My volk sal so oud word soos 'n boom. Dié wat Ek uitverkies het, sal self die vrug van hulle handewerk geniet.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 65:22