Jesaja 65:22

Jesaja 65:22 AFR20

Hulle sal nie bou, sodat 'n ander dit bewoon nie, of plant, sodat 'n ander dit eet nie. Want soos die lewensdae van 'n boom, sal die lewensdae van my volk wees. Die arbeid van hulle hande sal my uitverkorenes self geniet.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 65:22