JESAJA 6:11-13

JESAJA 6:11-13 AFR83

Toe vra ek: “Tot wanneer, Here?” En Hy het geantwoord: “Totdat die stede verwoes en sonder inwoners is, totdat die huise verlate is en die land in 'n puinhoop omskep is, totdat Ek, die Here, die mense ver weggevoer het, en die land heeltemal verlate is. Selfs al is daar net 'n tiende oor, sal die land nog verder verwoes word.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid