HEBREËRS 12:7-8

HEBREËRS 12:7-8 AFR83

Verdra die tug as opvoeding, want God behandel julle as sy kinders. Is daar miskien 'n kind wat nie deur sy vader getug word nie? As julle nie getug word soos al die ander nie, dan is julle nie werklik sy kinders nie.

Video vir HEBREËRS 12:7-8