Hebreërs 12:7-8

Hebreërs 12:7-8 AFR20

Verdra dit as tugtiging, want God behandel julle as sy seuns. Want watter seun word nie deur sy vader getug nie? Maar as julle sonder tugtiging is, waaraan almal deel gehad het, dan is julle oneg, en nie egte seuns nie.

Video vir Hebreërs 12:7-8