GENESIS 47:11-12

GENESIS 47:11-12 AFR83

Josef het sy pa en broers in Rameses laat woon. Hy het vir hulle in die beste deel van Egipte eiendom gegee soos die farao hom beveel het. Hy het sy pa en broers, sy hele familie met kinders en al, van kos voorsien.

Video for GENESIS 47:11-12