GENESIS 47:11-12

GENESIS 47:11-12 NLV

Josef het toe die beste deel van Egipte, die land van Rameses, aan sy pa en broers gegee om hulle daar te vestig, net soos die farao beveel het. Josef het ook volgens die getal afhanklikes aan sy pa en broers kos voorsien.

Video for GENESIS 47:11-12