Genesis 47:11-12

Genesis 47:11-12 AFR20

Josef het sy vader en sy broers woonplek gegee. Hy het aan hulle erfgrond gegee in Egipteland, in die beste deel van die land, in die gebied Ramses, soos die farao beveel het. Josef het sy vader en sy broers en sy hele familie van kos voorsien volgens die getal afhanklikes.

Video for Genesis 47:11-12