EKSODUS 36:8-9

EKSODUS 36:8-9 AFR83

Die begaafde vakmanne het met die werk aan die tabernakel begin. Hulle het tien stukke materiaal van goed geweefde linne en blou, pers en bloedrooi wolstof gebruik en gerubs daarop uitgeborduur. Die lengte van elke stuk materiaal was veertien meter en die breedte twee meter, almal was presies ewe groot.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 36:8-9

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid