EKSODUS 26:14-18

EKSODUS 26:14-18 AFR83

“Jy moet verder 'n seil van rooigekleurde ramsvelle vir die tent maak en 'n seil van gebreide vel daarbo-oor span. “Jy moet rame van doringhout maak vir die tabernakel om dit regop te hou. Elke raam moet vyf meter lank en 'n driekwart meter breed wees. Daar moet twee tappe vir elke raam wees om die rame aanmekaar te kan voeg. So moet jy al die rame vir die tabernakel maak. “Maak twintig rame vir die raamwerk aan die suidekant, die regterkant van die tabernakel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 26:14-18

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid