Eksodus 26:14-18

Eksodus 26:14-18 DB

“Die boonste laag van die dak moet van gelooide ramsvel gemaak word met gebreide vel oor.” “Jy moet ’n raam van akasiahout vir die tent maak. Die raam is saamgestel uit houtpanele wat elkeen vyf meter hoog en 75 sentimeter breed is. Aan elke paneel moet daar twee laspunte wees, sodat die een paneel aan die volgende een gelas kan word. Al die panele van die tent moet eenders lyk. Maak twintig panele vir die suidelike muur van die tent.

Video for Eksodus 26:14-18

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 26:14-18