EKSODUS 18:22-23

EKSODUS 18:22-23 AFR83

Hulle moet deurentyd vir die volk hofsittings hou. Die belangrike sake moet na jóú verwys word, en die geringes moet húlle oplos. Dit sal vir jou makliker wees as hulle die verantwoordelikheid saam met jou dra. As God jou beveel om dit so te doen, sal jy met die werk kan aanhou, en al hierdie mense sal dan tevrede huis toe gaan.”

Video for EKSODUS 18:22-23

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 18:22-23