PREDIKER 3:13

PREDIKER 3:13 AFR83

Dat die mens kan eet en drink en onder al sy arbeid nog die goeie kan geniet, ook dit is 'n gawe van God.