PREDIKER 3:13
PREDIKER 3:13 Bybel vir almal (ABA)
Mense kan eet en drink en die lewe geniet nadat hulle hard gewerk het, ek weet dat dít 'n present is wat God vir mense gee.
Deel
Lees PREDIKER 3PREDIKER 3:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ook — dat elke mens eet en drink en die goeie geniet by al sy moeitevolle arbeid; dit is 'n gawe van God.
Deel
Lees PREDIKER 3PREDIKER 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dat die mens kan eet en drink en onder al sy arbeid nog die goeie kan geniet, ook dit is 'n gawe van God.
Deel
Lees PREDIKER 3PREDIKER 3:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
ja, elke mens – dat hy eet en drink en die goeie geniet by al sy inspanning. Dit is 'n gawe van God.
Deel
Lees PREDIKER 3PREDIKER 3:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ook dat elke mens moet eet en drink en die goeie van al sy arbeid geniet, dit is die gawe van God.
Deel
Lees PREDIKER 3