DEUTERONOMIUM 5:33

DEUTERONOMIUM 5:33 AFR83

Bly op die pad wat die Here julle God vir julle aangewys het, sodat julle kan bly lewe en voorspoedig kan wees en lank kan woon in die land wat julle in besit sal neem.”