DEUTERONOMIUM 5:33

DEUTERONOMIUM 5:33 NLV

Bly op die koers wat die HERE julle God julle beveel het om te volg. Dan sal julle lank en voorspoedig lewe in die land wat julle nou in besit gaan neem.”