DEUTERONOMIUM 30:19

DEUTERONOMIUM 30:19 AFR83

Ek roep vandag die hemel en die aarde tot getuie teen julle dat ek die lewe en die dood aan jou voorgehou het, die seën en die straf. Kies die lewe, sodat jy en jou nageslag kan lewe.