DANIËL 9:21-22

DANIËL 9:21-22 AFR83

terwyl ek nog so aan die bid was, het Gabriël, die man wat ek die vorige keer in die visioen gesien het, by my aangevlieg gekom. Dit was die tyd van die aandoffer. Hy het my kom inlig en vir my gesê: “Daniël, ek het gekom om jou deeglik in te lig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DANIËL 9:21-22