DANIËL 10:2-3

DANIËL 10:2-3 AFR83

In daardie tyd het ek, Daniël, drie weke getreur. Ek het die volle drie weke geen lekker kos geëet nie, my mond nie aan vleis of wyn gesit nie en geen reukolie gebruik nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DANIËL 10:2-3