HANDELINGE 4:36-37

HANDELINGE 4:36-37 AFR83

Josef 'n Leviet wat op Siprus gebore is en wat deur die apostels Barnabas genoem is – dit beteken iemand wat mense moed inpraat – het ook die grond wat hy gehad het, verkoop en die geld gebring en dit vir die apostels gegee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 4:36-37