Handelinge 4:36-37

Handelinge 4:36-37 DB

So het ’n man met die naam Josef, wat deur die apostels Barnabas genoem is (dit beteken: iemand wat ander mense bemoedig) en wat van Siprus af gekom het, ’n stuk grond van hom verkoop en al die geld vir die apostels gaan gee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 4:36-37