2 TIMOTEUS 3:6-7

2 TIMOTEUS 3:6-7 AFR83

Party van hulle dring in die huise in en kry liggelowige vroue wat met sonde belaai is en deur allerlei sinlike begeertes gedryf word, in hulle mag, vroue wat altyd iets wil leer, maar tog nooit tot die kennis van die waarheid kan kom nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 TIMOTEUS 3:6-7