2 TIMOTEUS 3:12-13
2 TIMOTEUS 3:12-13 AFR83
Almal wat in Christus Jesus toegewy aan God wil lewe, sal ook vervolg word. Maar goddelose mense en bedrieërs sal voortgaan van kwaad tot erger. Hulle mislei ander en word self mislei.