2 Timoteus 3:12-13

2 Timoteus 3:12-13 DB

Elkeen wat Jesus s’n is en wat lewe soos God van hom verwag, moet weet dat hy ook vervolg sal word. Die rede is dat die slegte mense nie skielik beter gaan word nie. Die klomp skelms gaan net woester en slegter word. Dit is ’n bose kringloop. Hulle lei ander op die verkeerde pad omdat die duiwel húlle op die verkeerde pad gelei het.

Video vir 2 Timoteus 3:12-13

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Timoteus 3:12-13