2 SAMUEL 12:24-25

2 SAMUEL 12:24-25 AFR83

Daarna het Dawid sy vrou Batseba getroos. Hy het by haar slaapkamer ingegaan en by haar geslaap. Sy het 'n seun in die wêreld gebring, en Dawid het hom Salomo genoem. Die Here het hom liefgehad en het hom deur die profeet Natan Jedidja laat noem, wat beteken: “die Here het hom lief”.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 SAMUEL 12:24-25