1 PETRUS 2:2-3

1 PETRUS 2:2-3 AFR83

Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry. Julle het immers ondervind dat die Here goed is.

Video for 1 PETRUS 2:2-3