1 KORINTIËRS 15:20-21

1 KORINTIËRS 15:20-21 AFR83

Maar nou, Christus is opgewek uit die dood, as eersteling uit dié wat gesterf het. Aangesien die dood deur 'n mens gekom het, het die opstanding van die dooies ook deur 'n mens gekom.

Video for 1 KORINTIËRS 15:20-21