1 KORINTIËRS 12:18-19

1 KORINTIËRS 12:18-19 AFR83

Maar nou het God die lede, elkeen van hulle afsonderlik, in die liggaam gevoeg soos Hy dit wou hê. As almal saam net een lid was, hoe sou daar 'n liggaam kon wees?