1 Korinthiërs 12:18-19

1 Korinthiërs 12:18-19 AFR20

Maar nou het God die ledemate, elke enkele een van hulle, in die liggaam geplaas volgens sy besluit. As alles een ledemaat was, waar sou die liggaam wees?