1 KRONIEKE 16:10-11

1 KRONIEKE 16:10-11 AFR83

Roem sy heilige Naam, laat dié wat die teenwoordigheid van die Here soek, bly wees. Soek hulp en beskerming by die Here, soek gedurig sy teenwoordigheid.