Die Here sê: “Ek sal Juda wat in die suidelike deel van Palestina bly, weer sterk maak. Israel wat in die noorde van die land woon, sal Ek red. Ek sal hulle na hulle land toe laat terugkom omdat Ek hulle liefhet. Dit sal wees of Ek hulle nooit van My af weggestoot het nie. Ek is die Here hulle God wat antwoord gee op die gebede wat hulle gebid het.
Lees Sagaria 10
Deel
Vergelyk alle weergawes: Sagaria 10:6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's