Ek behoort aan my liefling wat na my smag en verlang. Kom, my liefling, kom ons gaan loop in die veld en oornag in die dorp. Vroegoggend besoek ons die wingerd en kyk of die bome al bot en die granaatboom se bloeisels al blom. Daar sal ek jou dan al my liefde wil gee. Die liefdesappels se geure is oral te ruik. Naby ons deur groei die heerlikste vrugte en vir my liefling het ek daarvan bewaar.
Lees Hooglied 7
Deel
Vergelyk alle weergawes: Hooglied 7:10-13
9 dae
Hooglied is 'n liefdesliedjie wat liefde, begeerte en huwelik vier met 'n breë vergelyking met hoe God ons eerste liefgehad het. Reis daagliks deur Hooglied terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's