“Ek behoort net aan my liefling. Hy smag na my. Kom, my liefste, kom ons gaan uit na die veld, kom ons gaan slaap tussen die lelies. Môre-oggend vroeg gaan ons na die wingerde toe om te kyk of dit al bot, of die botsels al oop is, en of die granaatbome al bloei. Daar gee ek jou my liefde. Liefdesappels versprei hulle geur, en by ons deur is daar vrugte, vars en ryp. My liefling, ek het hulle net vir jou gebêre.”
Lees HOOGLIED 7
Luister na HOOGLIED 7
Deel
Vergelyk alle weergawes: HOOGLIED 7:10-13
9 dae
Hooglied is 'n liefdesliedjie wat liefde, begeerte en huwelik vier met 'n breë vergelyking met hoe God ons eerste liefgehad het. Reis daagliks deur Hooglied terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's