Hooglied 6:11-13

Hooglied 6:11-13 DB

Ek is na my tuin toe waar die neutebome staan. Ek wou sien of die palms al blom, die wingerd al uitloop en die granate se bloeisels al bot. En daar het ek na my geliefde verlang soos die drywer van ’n strydwa na ’n oorlog. Kom, nooientjie van Sullam, kom dans hier vir ons. Kom, sodat ons mooi kan kyk hoe jy lyk.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hooglied 6:11-13