Romeine 1:18-19

Romeine 1:18-19 DB

Uit sy hemelse woonplek wys God dat Hy baie kwaad is oor al die sondige dinge wat die mense hier op die aarde aanvang. Hulle verruil die waarheid vir leuens. Dis ’n groot fout, want God het alles wat hulle oor Hom behoort te weet binne hulle bereik geplaas.

Video for Romeine 1:18-19

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 1:18-19