ROMEINE 1:18-19

ROMEINE 1:18-19 NLV

Van sy hemelse woonplek af maak God sy straf bekend oor die mense wat goddeloosheid en ongeregtigheid bedryf en so die waarheid onderdruk. In hulle harte het hulle immers ’n duidelike besef van God, want God het dit aan hulle bekendgemaak.

Video for ROMEINE 1:18-19

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 1:18-19