Romeine 1:14-15

Romeine 1:14-15 DB

Dit is my plig om aan alle mense op aarde, Jode en nie-Jode, geleerdes en ongeletterdes, die goeie nuus oor Jesus Christus bekend te maak. Daarom wil ek bitter graag na julle toe kom. Ook daar in Rome moet ek die goeie nuus laat weerklink.

Video for Romeine 1:14-15

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 1:14-15