ROMEINE 1:14-15

ROMEINE 1:14-15 NLV

Ek het ’n groot verantwoordelikheid teenoor almal – maak nie saak of hulle van ons eie kultuur of van ’n ander kultuur is, of hoe opgevoed of onopgevoed hulle is nie. Daarom is ek gretig om ook aan julle in Rome die Goeie Nuus te verkondig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 1:14-15

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid