Psalms 95:1-2

Psalms 95:1-2 DB

Die Here is ons God en ons is sy mense. Kom laat ons ons Here eer. Laat ons lofliedere uit volle bors sing, want Hy het ons gered. Laat ons na Hom toe gaan met al die dankies wat uit die diepte van ons hart kom. In ons mooiste liedere moet ons dit vir Hom sê.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid