Psalms 95:1-2
Psalms 95:1-2 AFR20
Kom, laat ons voor die HERE jubel, laat ons juig tot eer van die rots wat ons verlos. Laat ons tot Hom nader met dankliedere, met lofgesange juig tot sy eer.