Psalms 78:36-37

Psalms 78:36-37 DB

Hulle het mooi woorde vir God gesê, maar niks daarmee bedoel nie. Hulle het kliphard gelieg! Hulle hart was ver van Hom af, hulle woorde en dade ook! Hulle het nie hulle ooreenkoms met Hom gehou nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid