Psalms 66:7

Psalms 66:7 DB

So sterk is die Here dat Hy altyd in beheer van sake is. Hy weet wat almal op aarde doen. Hy hou sy oog op almal. Mense moenie dink hulle kan teen die Here in opstand kom nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 66:7