PSALMS 66:7
PSALMS 66:7 Bybel vir almal (ABA)
God is sterk, Hy regeer altyd, Hy kyk wat die volke doen. Die mense wat opstandig is, moenie dink hulle is sterker as God nie. Sela
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy heers vir ewig deur sy mag; sy oë hou wag oor die nasies. Laat die wederstrewiges hulleself nie verhef nie. Sela.
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
wat ewig heers deur sy mag en die nasies in die oog hou. Die vyande moet hulle nie teen God verset nie! Sela
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy wat ewig heers deur sy mag, wie se oë die nasies deurkyk. Hardkoppiges moet hulleself nie verhef nie. Sela
Deel
Lees PSALMS 66PSALMS 66:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy heers deur sy mag vir ewig; sy oë aanskou die nasies; laat die wederstrewiges hulle nie verhef nie. Sela.
Deel
Lees PSALMS 66