Ek is rustig wanneer ek by die Here is. Dit is Hy wat my elke keer red as ek in die moeilikheid beland. By Hom alleen is ek veilig. Hy verlos en beskerm my. Al is ek in die moeilikheid, sal niks my ooit onderkry nie.
Lees Psalms 62
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Psalms 62:2-3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's