Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Lewe Veranderd: Vertrou Op God

5 Dae
Selfs wanneer ons weet dat God getrou is, kan dit vir ons moeilik wees om met oop hande te lewe en ten volle op Hom met ons lewens te vertrou. Ons wil verstaan waarom dinge gebeur en ons wil beheer daaroor hê. Hierdie 5-dag leesplan sal jou help om in meer besonderhede te verstaan wie God is, wat Hy gedoen het, en wat Hy vir jou wil hê sodat jy meer op Hom kan begin vertrou.
Baie dankie aan Changed Women's Ministries wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.changedokc.com
Verwante Leesplanne

Veranderde Lewe

Lewe Veranderd: Ma tot Ma

Om 'n Maria-hart in 'n Marta-Wêreld te Hê

Lewe Veranderd: Voorsiening

Genoeg: Om Die Leuens Wat Jou Selfvertroue Steel Stil Te Maak

Deur Geloof

"for King & Country" se album "Crave"

God Se Antwoord Op Vrees, Bekommernis En Angs

Twyfel In God
