PSALMS 62:2-3
PSALMS 62:2-3 Bybel vir almal (ABA)
Ek kan net by God stil wees, dit is Hý wat my red. Net Hy is my rots, Hy red my en beskerm my, my vyande kan my nie oorwin nie.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:2-3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ja, my siel is stil tot God; van Hom is my heil. Hy alleen is my rots en my heil, my rotsvesting; ek sal nie grootliks wankel nie.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:2-3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net by God vind ek rus, van Hom kom my redding. Net Hy is my rots en my redding, my veilige vesting, sodat ek vas en stewig staan.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:2-3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Net by God vind ek rus; van Hom kom my verlossing. Net Hy is my rots, my verlossing, my toevlugsoord; ek sal beslis nie wankel nie.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:2-3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy alleen is my rots en my heil; hy is my verdediging; Ek sal nie baie ontroer word nie. Hoe lank sal julle onheil teen 'n man voorstel? julle sal almal gedood word; soos 'n buigende muur en soos 'n wankelende heining.
Deel
Lees PSALMS 62